Wood Harris

Wood Harris
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sherwin David Harris
Geboorte 17 Oktober 1969 (1969-10-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wood Harris (gebore 17 Oktober 1969) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Remember the Titans (2000), Southland Tales (2006), Dredd (2012), en Ant-Man (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search